Family friendly

Frank Freeman | Stripped down

Sun Nov 1, 13:00 - Sun Nov 1, 16:00

VULA Food Shack

ABOUT

FRANK FREEMAN | STRIPPED DOWN @ VULA CAFÉ


Op Sondag 1 November trek ons die musiek kaal by Vula Café vir ’n stripped-down sessie saam Frank Freeman. ’n Bietjie rock ’n roll, ’n bietjie rou eerlikheid en ’n Sondagmiddag wat dalk langer in jou kop gaan bly as wat jy beplan het.


• Vula @ Blue Crane Restaurant

• Sondag, 1 November 2026

• Deure oop: 13:00

• Musiek begin: 14:00

• Kaartjies op Quicket (link in bio)


Tussen die lyne. Naby die musiek. Sien julle daar


DIRECTIONS

Frank Freeman | Stripped down
VULA Food Shack
Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, South Africa
Get Directions