Family friendly
Die Heilige Nag
Mon Dec 21, 19:00 - Mon Dec 21, 21:00
4 Majuba Ave
ABOUT
Petronel Baard en haar getroue orkes span kragte saam met die immergewilde sanger Mathys Roets vir 'n baie spesiale Kersvertoning. Die eerste keer ooit. Al jou gunsteling Kersmusiek en meer met viool, perkussie, kitare, tjello, klavier en harmonie. 'n Aand vol Kersfeesstories en liefde.