RAAF @ Graaff-Reinet, The Coldstream Restaurant
Sun Nov 22, 14:30 - Sun Nov 22, 18:00
Coldstream Restaurant Graaff-Reinet
ABOUT
RAAF IN GRAAFF-REINET | THE COLDSTREAM
Graaff-Reinet, RAAF kom kuier weer!
Kom geniet ’n heerlike Sondagmiddag saam met Esté en Lourens Raaf by die pragtige Coldstream Restaurant in die hartje van die dorp.
RAAF bring hulle ikoniese konsert terug na die Karoo vol musiek, stories, lag en natuurlik daardie spesiale RAAF-ergie!
Bring die hele familie en kom maak ’n dag daarvan. Deure open reeds om 13:00 vir Raafontuur-wyn, kosbestellings en lekker kuiertyd voordat RAAF om 14:30 die verhoog oorneem.
SONDAG 22 NOVEMBER 2026
13:00 – Deure open vir Raafontuur-wyn, kosbestellings en kuier
14:30 – RAAF-konsert
KAARTJIES
R280 per persoon
R150 vir kinders onder 12 jaar
Kaartjies beskikbaar op Quicket en direk by The Coldstream Restaurant.
Goeie musiek, lekker mense en ’n Sondagmiddag in die Karoo. Wat meer wil ’n mens hê?
Ons sien julle daar!