HMS Paarl - 150 is GROOT Musiekfees

Thu Oct 22, 18:30 - Thu Oct 22, 20:30

Paarl Town Hall

ABOUT

Die Hoër Meisieskool Paarl vier haar 150ste bestaansjaar met ’n feeskonsert wat ’n verskeidenheid musiekgenres en optredes deur oudleerders (Old Girls), personeel en huidige leerders van die skool insluit.


DIRECTIONS

HMS Paarl - 150 is GROOT Musiekfees
Paarl Town Hall
250 Main Rd, Buitenverwagting, Paarl, 7646
Get Directions