This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

#FIKS2018 is ’n fiksheid-inisiatief wat deur VIA TV en Adventure Boot Camp for Women aangebied word. Saam bied ons weekliks uurlange oefenkampe aan vir vroue by 14 venues in Suid-Afrika. Ons begin om 07:00 elke Saterdagoggend en oefen tot in 2019!
Kom sluit by ons aan en maak 2018 jou gesondste, aktiefste en lekkerste jaar nóg.
Koop ’n jaarkaartjie wat al 44 oefensessies insluit vanaf 3 Maart 2018 tot 23 Februarie 2019. Dis ’n winskopie! En boonop kry jy ’n geskenksak van R800. Dié jaarkaartjies is slegs beskikbaar tot en met 30 Maart 2018.
Jy kan ook ’n maand-kaartjie koop teen 20% afslag óf weekliks vir jou kaartjie betaal – lekker maklik en gerieflik vir jou!
Vroue van alle fiksheidsvlakke oefen saam.
 
Bring saam:
  • Trek jou tekkies aan
  • ’n Oefenmat of groot handdoek waarop jy kan oefen
  • Water
//

#FIT2018 is a fitness initiative presented by VIA TV and Adventure Boot Camp for Women. We are hosting boot camp sessions for women across South Africa. Every week you’ll see us at 14 venues, ready to work out every Saturday morning at 07:00 sharp.
Make 2018 your healthiest and fittest year yet and join #FIT2018.
Purchase a year ticket which includes all 44 sessions every Saturday from 3 March 2018 until 23 February 2019. Plus, you’ll get a gift bag worth R800 with your year ticket – now that’s a bargain! These year tickets are only available until 30 March 2018.
You can also purchase a monthly ticket and get 20% discount or buy your ticket weekly – easy and convenient for you!
Women of all fitness levels are working out together!
 
Bring with:
  • Come in your running shoes
  • An exercise mat or large towel to exercise on
  • Water

When and where?



Laerskool Muldersdrif
R28
Muldersdrift
Krugersdorp
South Africa
1747

2018

Get directions

Organiser details