André Schwartz & Jan Celliers Kore - Any Dream Will Do

Sat Oct 31, 17:00 - Sat Oct 31, 21:00

Jan Celliers

ABOUT

‘n Pragtige aand saam met die talentvolle Andre Schwartz.

Hy neem ons op ‘n reis saam met Andrew Lloyd Webber en beide die junior- en seniorkore van Jan Celliers het die voorreg om ook saam met hierdie legende op te tree.


Saterdag 31 Oktober

Vertoning begin om 18:00 in die Skoolsaal

Verkope sluit 30 Oktober

R160 per persoon

Kom geniet jou verversings voor die vertoning, al fresco-styl in die “Draai-Sirkel-Café”

Wyn, water en koeldrank te koop asook heerlike pizza van Pronto Piazza

Sien jou daar!

DIRECTIONS

André Schwartz & Jan Celliers Kore - Any Dream Will Do
Jan Celliers
Lower Park Dr, Parkwood, Johannesburg, 2193, South Africa
Get Directions