JUAN BOUCHER LIVE @ Aviator’s, Hartbeespoort

Fri Nov 6, 20:00 - Fri Nov 6, 21:00

Aviators Harties

ABOUT

JUAN BOUCHER LIVE BY AVIATOR’S, HARTBEESPOORT


Juan keer terug na Aviator’s, Hartbeespoort, vir ’n aand vol musiek, gees en treffers.


Met sy jongste enkelsnit, “In Die Kombuis”, neem Juan ons na die hart van die huis, waar die chaos én die mooi van die lewe binne ’n gesin en verhouding saamkom. Dit is ’n lied oor liefde deur die verskillende fases van die lewe, oor kinders, bekommernisse, drome en die dinge wat ons nie altyd kan beplan nie.


’n Eenvoudige herinnering om mekaar lief te hê, deur die chaos en die orde.

Kom beleef Juan Boucher live met nuwe musiek uit sy jongste album en sy nuutste treffer “In Die Kombuis”.


Datum: Vrydag, 6 November 2026

Venue: Aviator’s, Hartbeespoort

Aanvang: 20:00

Kaartjies: R250 per persoon

Kinders onder 12 jaar: Gratis toegang

Beperkte spasie beskikbaar


TAFELBESPREKINGS

Nadat jy jou kaartjies gekoop het, onthou asseblief om jou tafel te bespreek.

Tafelbesprekings is noodsaaklik: 073 668 3024


ENGLISH BELOW:


Friday, 6 November 2026

Aviator’s, Hartbeespoort

20:00


Tickets: R250 per person

Children under 12: Free entry

Limited space available


Please remember to book your table after purchasing tickets.

Table reservations are essential: 073 668 3024

DIRECTIONS

JUAN BOUCHER LIVE @ Aviator’s, Hartbeespoort
Aviators Harties
R512, Portion 34, De Rust, Hartbeespoort, 0216, South Africa
Get Directions