Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Fri Nov 13, 20:00 - Fri Nov 13, 21:10
Kapstadt Brauhaus Durbanville
ABOUT
Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville.
Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, groot treffers en daardie unieke Riaan Benade-energie!
Riaan Benade is terug op die verhoog en hierdie is een show wat jy beslis nie wil misloop nie! Sing saam met jou gunstelinge, kuier saam met vriende en geniet ’n aand wat gewaarborg is om die dak te lig!
DIRECTIONS
Riaan Benade live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions