Family friendly
Amira Willighagen
Wed Dec 2, 18:30 - Wed Dec 2, 20:00
NG Kerk Patmos
ABOUT
Kom beleef vir Amira Willighagen wat in 2013 op 9 jarige ouderom Holland's Got Talent gewen het. Amira gaan die gehoor vermaak met haar kenmerkende sopraan stem. Op die verhoog word sy vergesel deur die Arbitrio mannekoor.
Ligte etes sal voor en na die vertoning te koop wees.
DIRECTIONS
Amira Willighagen
NG Kerk Patmos
79 Cape Rd, Mount Croix, Gqeberha, 6001, South Africa
Get Directions