Family friendly
Paarl Gimnasium Gala Musiekkonsert
Sun Oct 18, 18:00 - Sun Oct 18, 20:00
Nelson Wine Estate
ABOUT
Paarl Gimnasium se jong, talentvolle musikante, koor en orkes bied 'n laatmiddag ekstravaganza op die pragtige Nelson wynlandgoed aan.
Kom ontspan en geniet 'n ligte versnapering en glasie Nelsons Creek wyntjie op 'n heerlike Oktober lentedag.
Volwasse kaartjies sluit ligte verversings en Nelson Wynlandgoed wyn in. Kinderkaartjies sluit slegs botteltjie water in.
DIRECTIONS
Paarl Gimnasium Gala Musiekkonsert
Nelson Wine Estate
R44, Windmeul, Paarl, 7630, South Africa
Get Directions