Kaartjie verkope sluit 21 Feb 2018 Sluit die 3 etes in, Vrydag aand, Satedag oggend en middag. Adhoc Koffie en tee

Daniel Manne Konferensie Vegkop2018

Fri Feb 23, 18:00 - Sat Feb 24, 15:00

Vegkop Monument and Museum

ABOUT

Tydens die konferensies word manne bemoedig wat dalk tam geword het omdat baie dinge nie meer in plek is soos wat God dit in sy skepping beplan het nie.

 

Manne gaan huis toe na so 'n uitreik om weer sy vrou en kinders te waardeer en die leiding te neem ten opsigte van hul geestelike lewe en om 'n rolmodel te wees vir sy kinders.  Baie huwelike is die afgelope tyd gered nadat mans weer ontdek het dat hulle as mentors moet optree en die gesin die belangrikste is in ons as mans se lewens.   Daar is baie getuienisse hiervan.

 

By ‘n Daniël konferensie sing die manne lekker saam en daar is baie tyd vir gebed.  Kom beleef ‘n naweek van lewensverandering!

Sondag 25 Feb'18 word almal genooi om eerediens na NG Heilbron Suid

DIRECTIONS

Daniel Manne Konferensie Vegkop2018
Vegkop Monument and Museum
Heilbron, 9650, South Africa
Get Directions