Family friendly
Maria se Tafel
Fri Dec 4, 19:00 - Sun Dec 6, 19:00
Lewende Woord Centurion
ABOUT
Maria se Tafel is 'n oorspronklike musiekblyspel wat jou op 'n aangrypende geloofsreis neem deur die lewe van Jesus Christus se ma, broers en sisters.
Deur musiek, storievertelling en aanbidding word die hart van die Evangelie op 'n vars manier oopgemaak, waar elke oomblik jou nader trek aan Jesus se liefde, genade en verlossing.
Beleef Jesus en sy gesin by Maria se Tafel — 'n ervaring wat jou geloof sal versterk en jou hart sal aanraak.
DIRECTIONS
Maria se Tafel
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Get Directions