JANNIE DU TOIT LIVE @RIJKE

Wed Dec 16, 19:00 - Wed Dec 16, 23:00

Rijke Distillery

ABOUT

JANNIE DU TOIT LIVE BY RIJKÉ!

Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek, kuier en goeie geselskap!

Die geliefde Afrikaanse sanger Jannie du Toit tree op 16 Desember 2026 by Rijké Boetiekstokery & Onthaalsaal in Jongensfontein op.

Bring jou vriende, bespreek jou kaartjies en kom geniet ’n besondere musiekaand aan die kus!


Datum: 16 Desember 2026

Aanvang: 19:00

Deure open: 12:00

Plek: Rijké, Jongensfontein

Kaartjies: R180 per persoon- kinders onder 12 is gratis


Moet nie hierdie een misloop nie. Bespreek betyds en wees deel van ’n spesiale aand by Rijké!


Navrae:

+27 76 300 3638

Marijké: 082 521 0193

Rensie: 082 614 4344

#Rijke #JannieDuToit #LiveMusiek #AfrikaanseMusiek #Jongensfontein #Quicket #16Desember2026

DIRECTIONS

JANNIE DU TOIT LIVE @RIJKE
Rijke Distillery
Get Directions