ALLES VAN MY | TAMRYN MADALÉ met Francois Van Coke

Fri Nov 6, 17:30 - Fri Nov 6, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Daar is soveel meer aan my as wat die oog kan sien. Met Alles van my deel ek ’n stukkie van myself deur eerlike, rou musiek wat geen pretensie nodig het nie. Dis ek, sonder filters, sonder voorgee.

Op 6 November bring ek my nuwe EP na Daisy Jones in Stellenbosch, saam met Francois van Coke. Kom beleef ’n aand van eerlike musiek, rou emosie en alles van my.


Kaartjies is R150

Deure open 17:30

Vertoning begin 19:00




Daisy Jones is a cashless venue. No cash will be accepted at the door, bar, or via the waiters.

Right of admission reserved.

Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.

DIRECTIONS

ALLES VAN MY | TAMRYN MADALÉ met Francois Van Coke
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions