120 JAAR VAN GLORIE - KONSERT 2026
Mon Nov 9, 17:45 - Wed Nov 11, 21:00
Laerskool Gansbaai
ABOUT
120 JAAR VAN GLORIE – KONSERT 2026
Kom vier saam met LAERSKOOL GANSBAAI ons ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, tradisie en egte Gansie-trots!
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand vol musiek, sang, dans, talent en hope pret wanneer ons leerders die verhoog betree om ons skool se besondere verlede, trotse hede en belowende toekoms te vier.
120 jaar se stories.
120 jaar se tradisie.
120 jaar se Gansie-trots.
’n Spesiale geleentheid vir die hele Gansiegemeenskap – ’n viering van waar ons vandaan kom, wie ons vandag is en waarheen ons op pad is.
Moenie hierdie besondere 120 jaar viering misloop nie!