Family friendly

Stories en sterre - Christof van der Berg

Fri Oct 30, 19:00 - Fri Oct 30, 21:00

NG Kerk Onrusrivier

ABOUT

Internasionale pianis en sanger Christof van der Berg neem sy gehoor op ’n betowerende reis na ’n wêreld van verwondering. Sal hy die weggesteekte goud vind? En wat het die spook van die leeu daarmee te doen? Is daar ’n land anderkant die sterre? En waarom was sy die wêreld se mooiste vrou?


Met oorspronklike musiek en wêreldbekende treffers weef Christof ’n persoonlike verhaal wat enige mens weer sal laat glo in verwondering.


'n Onvergeetlike aand van stories en musiek...

DIRECTIONS

Stories en sterre - Christof van der Berg
NG Kerk Onrusrivier
55 Berg St, Onrus River, Onrus, 7201
Get Directions