FREE OPTIONS

Meerkat Maantuig | Cresta Ma-en-Dogter Voorskou

Wed Feb 28, 17:00 - Wed Feb 28, 21:30

Cresta Ster-Kinekor Theatre

ABOUT

Die vervaardigers van Meerkat Maantuig nooi ma’s en
dogters om drie spesiale gratis voorskoue saam met
hulle by te woon. Regisseur Hanneke Schutte sal by elke
voorskou wees om lesersvrae te beantwoord, en daar sal
vooraf versnaperinge bedien word.
Daar is ’n beperkte hoeveelheid plekke beskikbaar, so
bespreek vandag nog jou plek.

Een bespreking is geldig vir twee gaste. Dus word slegs een bespreking gemaak vir elke ma-en-dogter paartjie.
Slegs een bespreking mag per persoon gemaak word.

DIRECTIONS

Meerkat Maantuig | Cresta Ma-en-Dogter Voorskou
Cresta Ster-Kinekor Theatre
R12, Cresta Shopping Centre, Beyers Naudé Dr & Weltevreden Rd, Cresta, Johannesburg, 2118, South Africa
Get Directions