FREE OPTIONS
Meerkat Maantuig | Brooklyn Mall Ma-en-Dogter Voorskou
Mon Feb 26, 17:00 - Mon Feb 26, 21:30
Brooklyn Mall Ster-Kinekor Theatre
ABOUT
Die vervaardigers van Meerkat Maantuig nooi ma’s endogters om drie spesiale gratis voorskoue saam met
hulle by te woon. Regisseur Hanneke Schutte sal by elke
voorskou wees om lesersvrae te beantwoord, en daar sal
vooraf versnaperinge bedien word.
Daar is ’n beperkte hoeveelheid plekke beskikbaar, so
bespreek vandag nog jou plek.
Een bespreking is geldig vir twee gaste. Dus word slegs een bespreking gemaak vir elke ma-en-dogter paartjie.
Slegs een bespreking mag per persoon gemaak word.
DIRECTIONS
Meerkat Maantuig | Brooklyn Mall Ma-en-Dogter Voorskou
Brooklyn Mall Ster-Kinekor Theatre
Fehrsen St & Veale St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181, South Africa
Get Directions