Family friendly
Valie Fees
Sat Oct 10, 08:00 - Sun Oct 11, 02:00
Vaalwater Rivieroord
ABOUT
'n Gesinspretgeleentheid met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir oud en jong, wat insluit boeresport, kaskarwedrenne, hindernesbaan, veteraan voertuie, verskeie uistallers en vermaak! Kosstalletjies om nie verby te loop nie en laaste maar nie die minste nie, die biertuin!
A family fun event with a variety of activities for old and young, including traditional sports, go-kart racing, an obstacle course, vintage vehicles, various exhibitors, and entertainment! Food stalls not to be missed and last but not least, the beer garden!
