Pa-en-dogter speletjiesaand

Fri Oct 16, 18:00 - Fri Oct 16, 22:00

Markottersaal

ABOUT

’n Aand vol pret, lag en kompetisie!


Pa’s en dogters, hierdie een is vir julle! Kom span saam, wys julle vaardighede en geniet ’n aand van 30 Seconds, 'n haarvleg kompetitisie en lekker saamkuier.

Jou spankaartjie sluit een groot Gino’s-pizza in. Daar is ook ’n gelukkige trekking, miniveiling en eet- en drinkgoed te koop.


Kry jou kaartjies, kies jou span en kom maak herinneringe wat julle nog lank sal onthou!

DIRECTIONS

Pa-en-dogter speletjiesaand
Markottersaal
Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions