Family friendly

Barto Swiegers Live in Klerksdorp

Sat Oct 24, 16:00 - Sat Oct 24, 23:00

Portuguese Hall

ABOUT

BARTO SWIEGERS LIVE IN KLERKSDORP!

Klerksdorp, maak gereed vir ’n lekker aand saam met Barto Swiegers!

Kom geniet Barto LIVE by die Portuguese Saal, Klerksdorp op 24 Oktober 2026. Bring jou vriende en familie en kom kuier saam vir ’n aand vol musiek en goeie gees.

Datum: 24 Oktober 2026

Plek: Portuguese Saal, Klerksdorp

Hekke maak oop: 16:00

Vertoning begin: 19:00

Kaartjies:

R200 per persoon

R150 vir skoolkinders

VIP-tafel vir 10: R2 500

Kaartjies is beskikbaar by Eden Garden Centre of aanlyn op Quicket.

Vir navrae en kaartjies via WhatsApp: 084 417 7365

Moenie uitmis nie – kry jou kaartjies en kom geniet Barto Swiegers LIVE in Klerksdorp!

DIRECTIONS

Barto Swiegers Live in Klerksdorp
Portuguese Hall
Klerksdorp, South Africa
Get Directions