Lewende Woord Main Kuier en Konneksie Aand London on the move
Wed Sep 23, 19:00 - Wed Sep 23, 21:00
Lewende Woord Kruis Kidz Venue
ABOUT
London On The Move – KUIER & KONNEKSIE AAND (GRAAD 1–7)
Kom geniet ’n geheimsinnige aand vol pret, speletjies en konneksie saam met ander laerskoolkinders!
Datum: Woensdag, 23 September 2026
Tyd: 19:00–21:00 (Deure open 18:30)
Waar: Lewende Woord Brummeria – Kruis Kidz
Wie kan kom: Slegs kinders in Graad 1–7
Tema: Trek aan soos ’n Lady of Gentleman,
of dra iets ROOI, GEEL of BLOU.
Jy kan selfs ’n SNOR, HOED, MASKER of TIARA byvoeg!
Wees kreatief!
Bespreek jou plek op Quicket – plekke is beperk!
R75 per kind
Aandete en al die aktiwiteite is ingesluit.
Maak gereed vir ’n aand vol pret, speletjies, nuwe vriende en ’n Jesus-gefokusde ervaring.
Moenie dit mis nie – nooi jou vriende saam!
Registrasie sluit sodra al die kaartjies op Quicket UITVERKOOP is.
https://www.facebook.com/groups/kruiskidz
BELANGRIK: Indien jy kaartjies vir meer as een kind koop, voltooi asseblief die afsonderlike besonderhede vir ELKE kind. Een kaartjie = een kind.
London On The Move – FUN & CONNECTION NIGHT (GRADES 1–7)
Come and enjoy a mysterious evening filled with fun, games and connection with other primary school kids!
Date: Wednesday, 23 September 2026
Time: 19:00–21:00 (Doors open at 18:30)
Where: Lewende Woord Brummeria – Kruis Kidz
Who can attend: Children in Grades 1–7 only
Theme: Dress like a Lady or Gentleman,
or wear something RED, YELLOW or BLUE.
You can even add a MOUSTACHE, HAT, MASK or TIARA!
Be creative!
Book your place on Quicket – spaces are limited!
R75 per child
Dinner and all activities are included.
Get ready for an evening filled with fun, games, new friends and a Jesus-focused experience.
Don’t miss it – invite your friends!
Registration will close as soon as all tickets on Quicket are SOLD OUT.
https://www.facebook.com/groups/kruiskidz
IMPORTANT: If purchasing tickets for more than one child, please complete the individual details for EACH child. One ticket = one child.