Family friendly

OMS Produksie aand 2026

Wed Oct 14, 19:00 - Wed Oct 14, 21:00

Sekondêre Meisieskool Oranje

ABOUT

Kom kyk en luister gerus na Oranje se produksies wat Nasionaal opskudding veroorsaak het. (S)ink - Toneel, Metamorfose - toneel leerderproduksie en Kieries en Crocs - Con Spirito sanggroep

DIRECTIONS

OMS Produksie aand 2026
Sekondêre Meisieskool Oranje
Get Directions