Family friendly

Local is lekker

Sat Sep 19, 15:00 - Sat Sep 19, 16:30

Nederduitse Gereformeerde Kerk

ABOUT

Ons hou weer konsert en jy is genooi. Kom geniet beeldskone a cappella klanke Saterdag 19 September om 15:00 by die NG Moedergemeente in Potchefstroom. Die plaaslike a cappella groep Die Boulevard Harmoniste en die Molen Kórus kamerkoor is gereed om die lente met mooi musiek op te helder!

SPOTIFY

DIRECTIONS

Local is lekker
Nederduitse Gereformeerde Kerk
Nieuwe Street, 107 Nelson Mandela Dr, cnr, Potchefstroom, 2531, Suid-Afrika
Get Directions

DISCOVER