Willem Botha Make-Up Masterclass ft Rolene Strauss - PRETORIA - 4 September

Sat Sep 4, 09:30 - Sat Sep 4, 12:30

Menlyn Barnyard Theatre

ABOUT

Willem Botha is weer terug vir nog 'n onvergeetlike oggend by 'n Willem Botha Make-Up Masterclass en Rolene Strauss ook weer daar met 'n tikkie inspirasie vir elke vrou.


Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier! Ideaal om 'n vriendin, kollega of familielid te bederf.


Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf en RS Sunglasses is ook op die dag daar.


Twee kaartjieopsies beskikbaar:


Normale Kaartjie vir slegs R550pp sluit in:


  1. verwelkomingsdrankie
  2. ligte vingerhappies


VIP Kaartjie vir slegs R900pp sluit in:


  1. verwelkomingsdrankie
  2. ligte vingerhappies
  3. sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
  4. 2 x bottels wyn per tafel
  5. Willem Botha Beauty Dual Wand Tubing Mascara ter waarde van R280
  6. 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
  7. R750 afslag voucher op RS Sunglasses
  8. 'n Gratis parkeerkaartjie
  9. nog 'n paar ekstras wat binnekort bevestig sal word


Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees. Die venue is cashless.


Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 07:30. Teater deure open 08:30 en event begin stiptelik 09:30.


LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie


NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.


DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass ft Rolene Strauss - PRETORIA - 4 September
Menlyn Barnyard Theatre
Atterbury Road And, Lois Ave, Menlyn, Pretoria, 0063
Get Directions

DISCOVER