Verborge Stories: Maggie Laubser en Die Kunshandelaar

Wed Oct 7, 15:30 - Wed Oct 7, 16:30

Stadsaal

ABOUT

Maggie Laubser ontvang in 1946 'n erepenning vir kuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In dieselfde maand ontmoet sy die kunshandelaar, dr. Helmut Silberberg. Met gelang van tyd hanteer hy haar sake. Uiteindelik word hy die enigste koper van byna 100 van haar skilderye - in één transaksie. Wat was die impak daarvan op die lewe en werk van die kunstenaar? Tot wie se voordeel was dit?


************************************************************************************************


In 1946, Maggie Laubser received an honorary medal for Art from the South African Academy for Science and Arts. In the same month, she met the art dealer Dr Helmut Silberberg. Over time, he handled her affairs. Eventually, he became the sole buyer of almost 100 of her paintings – in a single transaction. What impact did this have on the life and work of the artist? Who benefited from this?



BESPREEK JOU PARKEER EN PENDELDIENS NA WOORDFEES-OPTREDES

DIRECTIONS

Verborge Stories: Maggie Laubser en Die Kunshandelaar
Stadsaal
26 Andringa St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions