Family friendly

Kersfees met Coenie de Villiers

Mon Nov 2, 19:00 - Mon Nov 2, 20:30

NG Vishoek

ABOUT

Kom vier die feestyd saam met ons by NG Kerk Vishoek, en geniet ’n spesiale aand saam met Coenie de Villiers.


Ons kerkgebou, gevul met die klanke van Kersmusiek – ’n onvergeetlike geleentheid om saam te kuier en die vreugde van die seisoen te deel.


Opsioneel: Bring gerus ’n pakkie koekies saam, mooi en feestelik verpak, wat ons met Kersfees by die nabygeleë ouetehuise gaan uitdeel.

DIRECTIONS

Kersfees met Coenie de Villiers
NG Vishoek
1 Kommetjie Rd, Fish Hoek, Cape Town, 7974, South Africa
Get Directions

DISCOVER