Family friendly
Rocco de Villiers live in Mosselbaai
Fri Nov 6, 20:00 - Fri Nov 6, 21:00
Pinnacle Point
ABOUT
Rocco de Villiers springlewendig in Mosselbaai
Pinnacle Point Klubhuis
8pm
Maak gereed vir 'n heerlike musikale kuier saam met Rocco de Villiers!
Met sy wêreldklas klavierspel, aansteeklike energie en kenmerkende humor skep Rocco 'n vertoning wat jou van die eerste noot af intrek. Geniet alles van bekende gunstelinge en oorspronklike komposisies tot opwindende boeremusiek-medleys wat sommer die voete laat jeuk.
Dis 'n vertoning waar jy kan lag, saam sing, herinneringe maak en ja – selfs 'n draai op die dansvloer gooi.
Een ding is seker: jy stap met 'n glimlag huis toe.
DIRECTIONS
Rocco de Villiers live in Mosselbaai
Pinnacle Point
Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, South Africa
Get Directions