Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Thu Oct 22, 20:00 - Thu Oct 22, 21:15

Kapstadt Brauhaus Durbanville

ABOUT

Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand!


Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir 'n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie.

Verwag ’n aand propvol lekker musiek, groot energie, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring!



Belangrike informasie:

Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville.

Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00.

Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.

DIRECTIONS

Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Kapstadt Brauhaus Durbanville
Heritage Square C/O Gladstone and, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions