FREE OPTIONS
Family friendly

Tingeling Musiekfees

Fri Oct 9, 16:00 - Fri Oct 9, 21:00

Jordania Primary School

ABOUT

Maak gereed vir die geleentheid van die jaar. 'n Aand vol musiek, kuier, goeie 'vibes' en hope pret!


Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n onvergeetlike aand onder die sterre by die Tingeling Musiekfees!


Kunstenaars:

Stefan Bester & Ben Rheeder

Rudo Schwim

Jakkals Vibes


Lekker 'live' musiek.

Heerlike plaaslike kos te koop.

Vermaak en 'n jolige atmosfeer.

Pret vir die hele gesin.


Koelhouers welkom - R100 kurkfooi


Plek: Jordania rugbyveld

Datum: Vrydag, 9 Oktober 2026

Hekke open 16:00

Musiekfees begin amptelik 17:00


Bring jou kampstoele of piekniekkombers.


Of jy nou kom vir die musiek, die kos, die kuier of bloot om 'n aand saam met jou mense te geniet -

Hierdie is 'n fees wat jy nie wil misloop nie!



Aangebied deur Tingeling Kleuterskool

DIRECTIONS

Tingeling Musiekfees
Jordania Primary School
12 Van Riebeeck St, Bethlehem, 9701, South Africa
Get Directions