ABOUT
Beleef Afrikaans soos nog nooit tevore met Cobus & Christo Snyman en Amoré Rudman!
Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye aangebied deur AfriForum.
Van toeka tot nou. “Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Stukkie van der Merwe”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter” en meer.
AfriFees - ’n saamsingfees wat jou voete sal laat roer!
Your AfriFees ticket allows access to PAARL 6 the entire day which will include Track Cycling, Wine Festival and Vendors.