Family friendly

Lollapot & Arnold de Wet Kerskonsert

Wed Oct 28, 17:15 - Wed Oct 28, 18:15

Nederduitse Gereformeerde Kerk - De Aar-Noord

ABOUT

Kom kyk hoe ons Lollapot-maats die verhoog oorneem saam met Arnold de Wet!


Ons kinders het hard geoefen en kan nie wag om vir Mamma, Pappa en die hele familie te wys wat hulle kan doen nie!


Verwag ’n spesiale uur vol dans, musiek, lag, oulike oomblikke en hope Kersfeesvreugde, saam met Arnold de Wet.


Woensdag, 28 Oktober 2026 | 17:15–18:15 | Deure open 17:00.


Kry sommer jou kaartjies vandag nog! Ons kan nie wag om hierdie spesiale aand saam met julle te geniet nie!

DIRECTIONS

Lollapot & Arnold de Wet Kerskonsert
Nederduitse Gereformeerde Kerk - De Aar-Noord
60 Miller St, De Aar, 7000, South Africa
Get Directions

DISCOVER