Riaan Benade live by Club Mykonos

Sat Dec 12, 20:00 - Sat Dec 12, 21:15

Club Mykonos

ABOUT

DESEMBER BEGIN HIER!


Dis tyd om die vakansiemodus aan te skakel, jou vriende bymekaar te kry en die jaar behoorlik af te sluit!


RIAAN BENADE IS LIVE!


Verwag ’n aand propvol lekker musiek, sing-saam treffers, goeie vibes en ’n hele klomp Desember-jolyt!

Los die stres van die jaar agter en kom kuier, dans, sing en partytjie hou soos net Desember kan!


Riaan Benade LIVE – die perfekte manier om jou Desember-vakansie af te skop!

Bring jou mense. Bring jou kuiergees. Bring jou stem… want hierdie een gaan lekker wees!

DIRECTIONS

Riaan Benade live by Club Mykonos
Club Mykonos
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions