Family friendly

Jo Black live by Club Mykonos

Wed Dec 23, 20:00 - Wed Dec 23, 21:15

Club Mykonos

ABOUT

JO BLACK LIVE BY CLUB MYKONOS!


Maak hierdie feestyd ekstra spesiaal met ’n onvergeetlike aand van musiek!

Elke Desember bring Club Mykonos Resort van Suid-Afrika se beste musiektalent na die verhoog, en hierdie jaar is geen uitsondering nie! Maak gereed vir die ongelooflike Jo Black met sy besonderse stem, hartroerende musiek en ’n vertoning wat jou behoorlik gaan meesleur!


23 Desember 2026

20:00

Club Mykonos Resort


Bring jou vriende en familie en kom geniet ’n onvergeetlike aand vol goeie musiek, feestelike atmosfeer en lekker somervakansie-vibes!


Hierdie is beslis ’n vertoning wat jy nie wil misloop nie!

DIRECTIONS

Jo Black live by Club Mykonos
Club Mykonos
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions