Sat Sep 26, 18:00 - Sat Sep 26, 23:00
23 Perel St
Bring jou coolbox en kom maak jul bene los , wys ons julle oulikste en beste "dans moves" lekker vibe en saam kuier!!! Jou voertuig is veilig en so ook jy. Maak jou reg vir die grootste dans partytjie in Rayton.