Sri Lanka Toer - Slag Lammer
Wed Sep 2, 00:00 - Fri Jan 1, 12:00
Event is online
ABOUT
Ten bate van die Sri Lanka Krieket Toer in 2027, wen 'n slag lammer! R100 per inskrywing, self optel in Garsfontein, Pretoria. Trekkings datum 01 Januarie 2027 om 12:00. Lammer word geslag en opgesny soos versoek.
*no LIVE lamb will be awarded as prize*