Family friendly

Kersfees in die Bos 2026

Fri Dec 25, 11:00 - Fri Dec 25, 16:30

Bosvelder Pub & Restaurant

ABOUT

Ons is baie geseend om weer n regte familie Buffet ete soos by ouma & oupa se huis, hier by ons te kan aanbied. Ons is opgewonde om julle elkeen se dag spesiaal te kan maak met lekker kos en n gesellige atmosfeer.


Van hoenderlewer, Oxtail, Beef roast, Gammon, Pampoen, Malva pudding, Trifle, en nog soveel meer. Kom geniet die Christusfees maaltyd saam met ons, hier by Die Bosvelder.


(Geen terugbetaling op kaartjie kope)

DIRECTIONS

Kersfees in die Bos 2026
Bosvelder Pub & Restaurant
112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0172
Get Directions

DISCOVER