Warm Klanke by Die Bos
Wed Sep 30, 18:00 - Thu Oct 1, 00:00
Bosvelder Pub & Restaurant
ABOUT
Warm Klanke met Willie Botha & Charlie Beeskraal by die Bos, 30de September 2026.
Kom kuier saam en geniet n vertoning vol Warm klanke deur Willie Botha en Charlie Beeskraal by Die Bosvelder Pub & Restaurant.
Moenie uit mis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd!
Vir meer inligting skakel die volgende nommer,
073 237 2888
DIRECTIONS
Warm Klanke by Die Bos
Bosvelder Pub & Restaurant
112 Edward Ave, Zwartkop, Centurion, 0172
Get Directions