Family friendly

Manne 1000 Konferensie

Fri Oct 23, 18:00 - Sat Oct 24, 12:00

Buffalo Street & Olienhout Street

ABOUT

Ons leef in ’n tyd waar mans geweldige druk ervaar — op ons identiteit en beeld in die samelewing, ons finansies, huwelikke, families en selfs ons morele integriteit.


Daarom is hierdie naweek spesiaal en strategies beplan: saam met sprekers Jan van Reenen en Pickard Henn gaan jy ontdek wie jy in Christus werklik is, en toegerus word om in elkeen van hierdie lewensareas ’n Man 1000 te wees!


Moenie hierdie geleentheid misloop nie — wees 'n MAN 1000! Registreer vandag!


23-24 Oktober 2026


Koinonia Christian Community Centre, Modimolle

DIRECTIONS

Manne 1000 Konferensie
Buffalo Street & Olienhout Street
Buffalo St & Olienhout St, Modimolle, 0510, South Africa
Get Directions