Centurion Koor-Kuierfees
Wed Oct 7, 18:30 - Wed Oct 7, 21:00
Sol-Tech (Monumentpark-kampus)
ABOUT
Kore vanuit Centurion sing&vier saam op een verhoog
Laerskool Wierdapark
Laerskool Bakenkop
Hoërskool Zwartkop
Hoërskool Eldoraigne
Die konsert bied n "barnyard" gevoel, waar die gees hoog en atmosfeer wonderlik gaan wees saam die talentvolle kore
"Spys" Sal heerlike kos en koeldrank asook koffie verkoop, wat geniet kan word tydens die konsert.
DIRECTIONS
Centurion Koor-Kuierfees
Sol-Tech (Monumentpark-kampus)
Duinlewerikstraat 16 Monument Park X15, Monument Park, Pretoria, 0105, South Africa
Get Directions