Binnehuis vertoning deur Brendan Peyper in Picanha Nigel se Saal. Vertoning begin 19:00. Kaartjies is R80 - R120 per persoon. Kinders Welkom. Etes word bedien vanaf die Picanha Grill and Brewery Spyskaart. Bespreek nou dadelik U kaartjies deur die knoppie te druk