Tue Sep 1, 16:00 - Wed Sep 2, 22:00
Wilge Teater
Kom geniet die top Pronk Pret produksies by die WIlge Teater!
Die Pronk Pret semi-finale vind 1 en 2 September by die Wilge Teater in Pretoria plaas, waarna die finaliste aangekondig sal word vir die finaal.
Kom geniet 'n heerlike aand by die teater waar ons hierdie jong talent vier.