JUAN BOUCHER @ THE BUFFALO, BLOEMFONTEIN

Fri Oct 9, 20:00 - Fri Oct 9, 22:00

THE BUFFALO LIVE ENTERTAINMENT VENUE

ABOUT

Maak gereed vir ’n Splinter-Nuwe JUAN BOUCHER Show in BLOEMFONTEIN.

Juan bring ’n vars musiek met geliefde treffers en ’n eerste voorsmakie van die nuwe album wat in November Bekendgestel word.

Die eerste enkelsnit in hierdie nuwe hoofstuk word reeds op 26 September 2026 bekendgestel en julle wil dit eerste LIVE hoor!


Kom beleef Juan Boucher soos jy hom nog nie vantevore gesien het nie, in ’n vertoning vol musiek, stories en die unieke energie waarvoor sy gehore hom ken.

Maak seker jy is daar vir ’n spesiale aand van nuwe musiek en bekende gunstelinge by The Buffalo, Bloemfontein!


KAARTJIES: Daar is beperkte 'Early Bird' kaartjies beskikbaar teen R250pp op Quicket en tafel besprekings by The Buffalo direk Whatsapp: 084 444 6250.


'Early Bird' : R250 per persoon (100 Beskikbaar)

Standaardkaartjies: R295 per persoon

DIRECTIONS

JUAN BOUCHER @ THE BUFFALO, BLOEMFONTEIN
THE BUFFALO LIVE ENTERTAINMENT VENUE
Plot 23, Kellys View, Kellysview Settlement, Bloemfontein, 9301, South Africa
Get Directions