Taalgenoot-RUK EN RYM 4: Semifinaal 1
Sat Aug 29, 12:00 - Sat Aug 29, 18:00
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
ABOUT
Taalgenoot-RUK EN RYM 4 is hier!
Semifinaal 1 – Saterdag 29 Augustus 2026
Daisy Jones Bar, Stellenbosch
R50 aanlyn | R70 by die deur
Deure open om 12:00.
Optredes skop om 12:30 af.
Semifinaliste:
Amapretty Records
Arthur Steele
Gktimo
Hoofmeisie
Janco Mouton
Katjie
Luzelle
Mr Moody
Pous Calla
Toordokter
Gaskunstenaar: Magé
Moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Alternatief in Afrikaans, ATKV-Oorde, kykNET, Locally Yellow, Marshall Music, NUUS in Afrikaans, Railways Café, Sonder Ink, Spotify, Steyn IP, Studentejol, The Daisy Jones Bar, The Nothing Club, The Paperclip, die Toyota Stellenbosch Woordfees en Wêreld.