Buckfever Underground | Jantjie Krog | Kobus en die Bomskokbende by Daisy Jones

Fri Sep 18, 17:00 - Fri Sep 18, 22:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Drie van die opwindendste name in alternatiewe Afrikaanse musiek deel op 18 September 2026 die verhoog by Daisy Jones Bar vir ’n onvergeetlike aand van verse, verhale en vars musiek.


The Buckfever Underground was formed in Grahamstown in 1998 but have been based in Cape Town since the early 2000s. Variously playing as anything from a five-piece to a duo, they have performed at festivals like Oppikoppi and Aardklop and released (about) 11 albums over the years. Probably best described as a “bilingual spoken word act driven by experimental, improvisational music” they have forged a singular path in the local scene – every show offers something new and unexpected. The band consists of Toast Coetzer (lyrics, vocals), Stephen Timm (drums) and Righard Kapp (guitar).


Jantjie Krog is ’n multimedia ARG (augmented reality game)-projek deur Janke Mostert. Janke is beter bekend as die frontwoman en liedjieskrywer van die Afrikaanse dream grunge band Dierbaar. Haar alter ego, Jantjie Krog, run KROGKORP, ’n bisarre korporatiewe kantoor-omgewing online en on stage: dis ’n plek waar digital decay en nostalgie vir die internet van ouds vermeng word met musiek wat menslike konneksie moontlik maak.


Kobus en die Bomskokbende is ’n eksperimentele Afrikaanse pop-projek met lede van Somerset-Wes en Stellenbosch. Die groep herinterpreteer musiek uit Kobus se catalouge met ’n vars rock-benadering op sy synth-ballades. Kobus skryf die liedjies en sing, Anja speel altviool, en Christian speel sy vele kitare.


Datum: 18 September 2026

Venue: Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

Kaartjies: R150

Deure: 17h00

DIRECTIONS

Buckfever Underground | Jantjie Krog | Kobus en die Bomskokbende by Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions