Ons Praat Musiek

Mon Oct 12, 18:00 - Mon Oct 12, 20:00

Kruiskerk

ABOUT

Ons Praat Musiek is 'n inisiatief gedryf deur 4 matriekleerders (Jean Killian, Harm Botha, Joshua Heinemann en Ian Masson) van Hoërskool Stellenbosch om hul musiekloopbane na skool af te skop.


Die konsert bevat verskeie genres en

musiekstyle, asook 'n wye verskeidenheid van ander musikante.


As jy 'n liefde vir musiek het en graag 'n verskil in 4 jong musikante se lewens wil maak, koop jou kaartjie, sit terug, en geniet die vertoning!


Enige addisionele finansiele bydraes sal ook waardeer word. Besoek gerus hierdie skakel: https://pay.yoco.com/hijk


Vir enige verdere navrae, kontak gerus:

DIRECTIONS

Ons Praat Musiek
Kruiskerk
Ryneveld St, Stellenbosch, Cape Town, 7600, South Africa
Get Directions