Family friendly

Die Heilige Nag

Tue Dec 22, 19:00 - Tue Dec 22, 21:00

Nederduitse Gereformeerde Kerk - Hartenbos

ABOUT

Petronel Baard en haar getroue orkes, span kragte met die immer gewilde sanger, Mathys Roets vir 'n baie spesiale Kersvertoning. One time only!


Al jou gunsteling Kersmusiek and then some met viool, perkussie, kitare, tjello, klavier en harmonie. 'n Aand vol Kersfeestories en liefde, Dinsdag 22 Desember 2026 by NG Gemeente Hartenbos.


Kom kuier saam!


Bespreek by die Kerkantoor by 044 695 0440 of hier, Navrae via WhatsApp by Petronel op 082 737 8416.


Kaartjies vanaf R200.


DIRECTIONS

Die Heilige Nag
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Hartenbos
4 Majuba Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, South Africa
Get Directions

DISCOVER