ABOUT
AFRIKALT BIED AAN: BOERE PUNK TOER
Bloemfontein, maak reg om die mure te laat bewe!
Afrikalt bring die Boere Punk Toer na die Aasvoël Club vir ’n aand van rou energie, harde kitare, chaos en alles wat alternatief Afrikaans is.
Op die verhoog:
Karel Brester & Die Karens Band
BLITZ
Twee bands. Een verhoog. Geen verskonings.
Verwag ’n aand vol punk, rock, attitude en Afrikaanse alternatief — ’n behoorlike KALT-aand vir almal wat hou van musiek wat ’n bietjie harder, vreemder en meer eg is.
?? Aasvoël Club, Bloemfontein
17 September
20:00
Deure open 18:00
Early Bird: R50