No under 18s

Terug in Aksie

Sat Aug 29, 20:00 - Sat Aug 29, 23:00

Hotstix Music & Pool Bar

ABOUT

POESELIG — TERUG IN AKSIE


Na ’n stilte van byna drie jaar is Poeselig terug in aksie! Vir die eerste keer sedert 2023 klim Poeselig weer op die verhoog — en hierdie een gaan nie gemis word nie.


Afrikalt bied “Terug in Aksie”, ’n aand van harde Afrikaanse Alternatiewe musiek, chaos en nostalgie, met Poeselig terug waar hulle hoort: op die verhoog.


Saam met Poeselig bring Nikotien, Tweepuntplug en Tydloos die aand tot lewe.


29 Augustus 2026

Trench Town

Begin 20:00

R100 aanlyn


Poeselig is terug!!! Eerste show sedert 2023.

Moenie dit misloop nie!!!

SPOTIFY

DIRECTIONS

Terug in Aksie
Hotstix Music & Pool Bar
1333 Stanza Bopape St, Hatfield, Pretoria, 0028, South Africa
Get Directions

DISCOVER