Family friendly
LDU KONSERT 2026
Wed Oct 14, 00:00 - Thu Oct 29, 22:00
Laerskool Dirkie Uys
ABOUT
Hoofteks / Boodskap
Elke kind dra ’n droom binne hom. Jy hoef nie nou al alles uit te “figure” nie — jou verbeelding kan jou enige plek neem.
Styl van die konsert: Speels, energiek, humoristies en modern met baie verbeelding.
Wat hierdie storie sterk maak:
Dit gee elke graad ’n unieke identiteit. Daar is/kan lekker humoristiese oomblikke wees én dit het hart.
Die storie werk met moderne temas waarmee kinders identifiseer ook.
En die belangrikste:
Dit sê nie:
“Volg net jou drome” nie,
maar eerder:
“Ontdek wie JY is.”
DIRECTIONS
LDU KONSERT 2026
Laerskool Dirkie Uys
Reservoir Straat, Moorreesburg, 7310, South Africa
Get Directions